Massa-energieverband

Die massa-energieverband is ’n verband tussen die natuurkundige groothede massa en energie wat in 1905 deur Albert Einstein afgelei is uit sy spesiale relatiwiteitsteorie. Die formule wat dié verband weergee, E = mc2, is die bekendste formule uit die relatiwiteitsteorie.


Developed by StudentB